God is getrou! Die boodskap het werklik soveel mense se lewens geraak - LOOF DIE HERE! Die boodskap-aantekeninge is op die webwerf beskikbaar www.leefdiewoord.co.za. Dit gebeur so dikwels met ons dat ons kortsigtig is en onwaardigvoel. Moet nie die dag van klein dinge verag nie. In jou oë is dit glad niks nie, maar net 'n flessie met olie, maar in God se hand word dit 'n fontein van voorsiening.
klik hier vir preeknotas.
No comments:
Post a Comment